Biltongsop
Ingredients
Scale
- 2 uie gekap
- 100g biltong
- 2 knoffel huisies fyn
- 60 ml koekmeelblom
- 500 ml ligte hoender aftreksel
- 250 ml warm volroommelk
- 125 g bees biltong fyngekap
- 60 ml Feta kaas gekrummel
Instructions
- Braai die uie in die botter tot sag en deurskynend.
- Voeg die knoffelhuisies by en braai tot geurig.
- Voeg die meel by en braai tot die mengsel borrel.
- Voeg die hoender aftreksel by en verhit tot kookpunt.
- Voeg die warm melk by en verhit weer tot kookpunt.
- Laat prut tot gaar.
- Voeg die biltong by en verpulp tot glad.
- Verhit net voor opdiening weer tot kookpunt, roer die feta kaas by.
- Sit dadelik voor.