Kaas en Marmite Muffins
- Total Time: 30
- Yield: 12 1x
Ingredients
Scale
- MUFFINS
- 500 ml (2 k) koekmeel
- 20 ml (4 t) bakpoeier
- 1 ml sout
- knypie rooipeper
- 1 ui, fyngekap
- 5 00 ml (2 k) cheddarkaas, fyngerasper
- 10 ml (2 t) vars pietersielie, gekap
- 250 ml (1 k) volroommelk
- 60 ml (4 e) olie
- 2 ekstragroot eiers
- BOLAAG
- 125 g (¼ blok) botter
- 15 ml (1 e) Marmite
Instructions
- Stel oond op 180 °C.
- Sif koekmeel, bakpoeier, sout en rooipeper saam.
- Roer ui, kaas en pietersielie by gesifte meelmengel tot goed gemeng.
- Klits melk, olie en eiers saam tot goed gemeng.
- Roer eiermengsel by meelmengsel tot deeg vorm. Moenie te veel roer nie.
- Verdeel deeg tussen 12 muffinholtes wat met muffinpapiertjies uitgevoer is of goed
- met kossproei gespuit is.
- Bak vir 15 minute of tot gaar in middel wanneer jy dit met toetspen steek.
- Bolaag: Smelt botter en Marmite saam in mikrogolf.
- Steek gaatjies in muffins sodra dit uit oond kom en giet warm botteren- Marmitemengsel bo-oor sodat dit dadelik intrek.
- Sit louwarm saam met botter en kaas voor.