Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

MarmiteKoek

  • Author: Vrouekeur 23 November
  • Yield: 1

Ingredients

Scale
  • 60ml (¼k) olie
  • 2 eiers
  • 125ml (105g) suiker
  • 500ml (270g) bruismeel
  • 10 ml (2t) bakpoeier
  • 2,5ml (½t) sout
  • 250ml melk
  • 250ml (80g) cheddarkaas, gerasper
  • SOUS
  • 125ml (120g) botter
  • 30ml (2e) Marmite/Bovril
  • 125ml (40g) Cheddarkaas, gerasper

Instructions

  1. Voorverhit oond tot 180°C en spuit vierkantige 23 cm-oondpan met kleefwerende sproei.
  2. Klits olie, eiers en suiker tot lig en donsig
  3. Sif meel, bakpoeier en sout saam
  4. Vou meelmengsel en melk beurtelings by eiermengsel in. Vou gerasperde kaas laaste in.
  5. Skep beslag in oondbak en bak vir 35minute tot goudbruin en gaar
  6. SOUS: Smelt botter en Marmite/Bovril.
  7. Sit oond af, haal warm koek uit oond en prik vol gaatjies. Gooi gesmelte bottermengsel oor koek.
  8. Sprinkel gerasperde kaas oor koek en sit terug in warm oond om te smelt.
  9. Sny koek in netjiese blokke en bedien.