VARKVLEISSOSATIES
- Prep Time: 10
- Cook Time: 15
- Total Time: 25 minutes
Ingredients
Scale
- 800g Uitkyk varkblokkies / goulash
- 1–2 uie, in groterige stukke gesny
- 2 groen soetrissies, in stukke gesny
- 16 droë-appelkose
- 16 lourierblare
Marinade
- 15 ml matige kerriepoeier
- 3 ml elk rooipeper en paprika
- 5 ml elk komyn, koljander en mosterdpoeier
- 1 duim vars gemmer, gekap
- 15 ml appelkooskonfyt, warm
- 30 ml olyfolie
Instructions
- 1. Meng die bestanddele vir die marinade en meng die vleisblokkies dan daardeur. Ryg die vleis om die beurt met die ui, soetrissie, appelkose en lourierblare op stokkies en laat vir 15 minute staan sodat die geur kan ontwikkel.
- 2. Verhit ‘n dikboompan tot warm. Braai die
- sosaties daarin tot deurgaar en goudbruin alkante. Pasop vir te warm – die vleis moet gaar maar steeds sappig wees. Diè sosaties is ook heerlik in die oond gebak of oor die kole gerooster. Sit voor met gebakte patats, slaai en suurlemoenwiggies.
Nutrition
- Serving Size: 8
Whɑt’s up everyone, it’s mʏ first pay a quick visit at this web site, and paragraph is really fruitful in support
of me, kеep up posting these articles or reνіews.