Gerkuide Braaistuk
Serves 4
Write a review
Print
Prep Time
10 min
Cook Time
30 min
Prep Time
10 min
Cook Time
30 min
Kruiesmeersel
  1. 45 ml (3e) vars salie, gekap
  2. 45 ml (3e) vars tiemie, gekap
  3. 45 ml (3e) vars oreganum, gekap
  4. 60 ml (¼ k) olyfolie
  5. Sout en peper
Vleis
  1. 700-800g kruisskyf
Instructions
  1. 1. Kruiesmeersel: Meng al die bestanddele.
  2. 2. Vleis: smeer in met die smeersel.
  3. Laat 2-3uur in die yskas marineer.
  4. 3. Braai die steak 30-40minute oor matige kole en sit voor.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/