Souttert Met Biltong En Cheddarkaas
Write a review
Print
Ingredients
  1. 1 vel (400 g) gekoopte brostertdeeg
  2. 250 g cheddarkaas, gerasper
  3. 150 g gesnyde biltong
  4. 4 eiers
  5. 375 ml room
Instructions
  1. Verhit oond tot 180 °C.
  2. Voer ʼn gesmeerde tertbak van sowat 32 cm uit met deeg.
  3. Gooi cheddarkaas in bak en strooi biltong oor. Klits eiers en room saam en gooi oor vulsel. Plaas in warm oond en bak vir sowat 1 uur tot vulsel gestol het. Laat staan vir sowat 10 minute voor jy die tert voorsit.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/