Hoender In Melk
Serves 4
Dis die eenvoud van die resep wat die smelt-in-die-mond-hoender spesiaal maak.
Write a review
Print
Prep Time
20 min
Cook Time
1 hr 20 min
Prep Time
20 min
Cook Time
1 hr 20 min
Ingredients
  1. 1 heel hoender
  2. seesoutvlokkies
  3. 1 suurlemoen, in kwarte gesny
  4. 3 takkies tiemie
  5. 30 ml olyfolie
  6. 500ml melk
  7. 4 lourierblare
  8. 5ml heel peperkorrels
  9. 2 blikke wit bone, gedreinee
Instructions
  1. Oondtemperatuur- 160 °C
  2. 1. Geur die hoender met die sout en sit die suurlemoen en tiemie in die buikholte. Braai nou die hoender versigtig in 'n bietjie olie tot bruin oraloor en sit dit dan borskant na bo in 'n diep oondbak met 'n deksel. Giet die melk oor en voeg die lourierblare en peperkorrels by, bedek en bak vir sowat 45 minute.
  3. 2. Roer die bone by en bedruip die hoender met die sous.
  4. Sit onbedek terug in die oond en bak vir nog 25-35 miute.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/