Patats Met Lemoensous
Write a review
Print
Ingredients
  1. Kook 2 kg patats met skil tot sag
Sous
  1. 500ml suiker
  2. Skil van 1 lemoen gerasper
  3. 125ml botter
  4. 125 ml rosyne
  5. 125ml sjerrie of appelasyn
  6. 2.5ml gerasperde neutmuskaat
  7. 20ml mielieblom
  8. 125ml gekapte pekanneute
Instructions
  1. Kook lemoensap, skil en suiker saam tot suiker gesmelt het.
  2. Verdik met mielieblom.
  3. Voeg res van bestanddele by behalwe pekanneute.
  4. Pak patat skywe in oondvaste bak.
  5. Giet sous bo oor.
  6. Strooi neute op patats en bak in verhitte oond 180°C vir 30min.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/