Rooibos Ystee
Met sitroenlimonade
Write a review
Print
Ingredients
  1. 4 Rooibos-teesakkies
  2. 1L water
  3. 100g suiker
  4. Gerasperde skil van een lemmetjie
  5. 125ml vars lemmetjiesap (ongeveer 4-6)
  6. Ys (soos benodig)
Instructions
  1. Bring die water, suiker en lemmetjieskil tot kookpunt in ‘n groot kastrol en roer totdat die suiker opgelos het.
  2. Verwyder die kastrol van die hitte.
  3. Voeg die Rooibos-teesakkies by die kookwater en laat dit vir 5 minute trek.
  4. Verwyder die teesakkies en laat afkoel voor jy dit in die yskas sit.
  5. Giet die tee deur ‘n sif in ‘n groot beker.
  6. Roer die vars lemmetjiesap by
  7. Sit voor met baie ys.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/