Tannie Marie Se Soet En Suur Komkommerslaai
Write a review
Print
Ingredients
  1. 1 Koppie suiker
  2. 1 Koppie asyn
  3. 2 Koppies water
  4. ½ Bottel Italiaanse Slaaisous
Instructions
  1. Kook al die bestanddele 5 minute saam. Gooi warm oor komkommer skyfies (gekrap). Sit deksel op en laat eenkant op stoof afkoel. Dit moet deurskynend wees. Kan 3 dae voor bediening, voorberei word. Bedien koud.
Notes
  1. Mans is veral mal oor die slaai.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/