Tunakasserol
Write a review
Print
Ingredients
  1. 45 ml (3e) kookolie
  2. 125 ml (1/2 k) gekapte ui
  3. 125 ml (1/2 k) rooi of groen soetrissie, gekap
  4. 30 ml (2 e) koekmeelblom
  5. 310 ml (1 ¼ k) warm melk
  6. 250 ml (1 k) of blikkie hoenderroomsop
  7. Sout en peper na smaak
  8. 250 ml (1 k) of blikkie tuna, gevlok
  9. 250 ml (1 k) gaar noedels / pasta
  10. 60 ml (1/4 k) gekapte amandels (opsioneel)
Instructions
  1. 1. Voorverhit die oond tot 180°C.
  2. 2. Verhit olie in ‘n pan en braai ui en soetrissie daarin tot sag.
  3. 3. Roer koekmeelblom by en voeg warm melk stadig by om ‘n matige dik witsous te
  4. maak.
  5. 4. Roer sop, sout en peper by en dan tuna en noedels.
  6. 5. Meng alles goed saam en skep in ‘n kasserol. Strooi die amandels oor en bak sowat 30
  7. minute tot goudbruin.
Notes
  1. Alternatief vir amandels – gebruik gerasperde kaas.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/