Vyfspeseryvarkrib Met Braaisous
Serves 4
Write a review
Print
Prep Time
20 min
Cook Time
1 hr 30 min
Prep Time
20 min
Cook Time
1 hr 30 min
Ingredients
  1. 1,5kg varkrib
  2. 1l rooibostee met 4-cm stuk gemmer en 1 stuk pypkaneel.
  3. Olie
  4. Sout
  5. 15ml (1e) vyfspeserymengsel
Braai Sauce
  1. 4 knoffelhuisies, fyngedruk
  2. 1 brandrissie, fyn gekap
  3. 125ml (½ k) bruinsuiker
  4. 125ml (½ k) mout- of appelasyn
  5. 250ml (1 k) tamatiesous
Fruit Salsa
  1. 1 vars pruim of pynappel
  2. ʼn Hand vol gekapte koljanderblare
Instructions
  1. 1. Kook die varkrib ʼn uur lank oor stadige hitte in die rooibostee tot sag.
  2. 2. Druk die rib droog en vryf die olie oor, sprinkel die sout en speserymengsel oor en vryf in.
  3. 3. Braaisous: Meng al die sousbestanddele en verf oor die varkrib.
  4. 4. Plaas in die oond by 200°C en oondbraai 30-35minute tot lekker bros. Verf al om die 10 min. met die braaisous.
  5. 5. Salsa: Meng die vrugte en blare en sit voor met die varkrib en/of suurlemoenskyfies.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/