Hoenderborsies met Mozzarella en Basiliekruid
Serves 4
Write a review
Print
Total Time
35 min
Total Time
35 min
Ingredients
  1. 4 hoenderborsies
  2. 4-8 basiliekruidblare
  3. 4-8 snye mozzarella
  4. Sout en peper
  5. 1 ui, in halfmaantjies gesny
  6. 1 resep tamatiesous
Instructions
  1. Maak horisontale sny deur hoenderborsies.
  2. Stop met basiliekruid en mozzarella en geur met sout en peper.
  3. Verhit olie en braai hoender tot bruin. Skep uit en hou eenkant.
  4. Braai ui in dieselfde pan tot sag.
  5. Skep hoender terug by ui en giet tamatiesous oor. Kook vir 15 minute of tot hoender gaar is. Bedien met pasta of kapokaartappels.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/