Tuna-Mayonnaise-Bakkies
Serves 4
Write a review
Print
Prep Time
20 min
Total Time
20 min
Prep Time
20 min
Total Time
20 min
Ingredients
  1. 2 blikkies 340g Tuna stukke, gedreineer
  2. 125 ml mayonnaise
  3. 60 ml volroom jogurt of suurroom
  4. ½ rooi ui, fyngekap
  5. 1 blik kekerertjies, gedreineer en gespoel
  6. 15 ml kappertjiesaad
  7. 3 stingels seldery, fyngekap
  8. 80 g sagte kruieblaartjies
  9. Gerasperde skil van 1 suurlemoen
  10. 4 eiers, saggekook
  11. 8 heel bros slaaiblare (vir die “bakkies”)
  12. 125 ml pampoensaad, gerooster
Instructions
  1. Meng die tuna, mayonnaise, jogurt, ui, kekerertjies, kappertjiesaad en seldery saam en geur met sout en peper. Strooi die kruie en die suurlemoen skil oor. Verdeel dit saam met die eiers tussen die brosblaar-“bakkies” en strooi die pampoensaad oor. Sit voor met suurlemoenwiggies vir ‘n ligte ete of meng alles saam en sit voor in geroosterde tortillas vir ‘n meer vullende gereg.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/