Alles In Een Somerbakkies
Yields 4
Write a review
Print
Ingredients
  1. 8 mini-tortillas
  2. 1 ui, gekap
  3. 5ml knoffel
  4. 300g (1 pak) botterskorsie-spaghetti
  5. 4 klein murgpampoentjies, in ringetjies gesny
  6. 4 gerookte hoenderborsies, in blokkies gesny
  7. 250g (1 houer) sprietui-gegeurde maaskaas
  8. 250ml (1 houer) suurroom
  9. 30 ml (2e) blatjang
  10. 125 ml tamatie pesto
  11. 100g (1 pak) roketblare
Instructions
  1. Stel oond op 180°C
  2. Spuit jumbo-muffinpan met kos-sproei
  3. Druk tortilla in elke holte en bak vir agt minute tot bros
  4. Braai ui en knoffel tot sag. Gooi botterskorsie-spaghetti en murgpampoentjies by en braai tot gaar. Verwyder van hitte.
  5. Roer hoender, maaskaas, suurroom, blatjang en pesto deur groente.
  6. Skep groentemengsel in bakkies en sit met vars roketblare voor.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/