Broccoli En Hoender Gebak
Serves 4
Write a review
Print
Ingredients
  1. 1 Ui, gekap
  2. 5ml (1t) fyn knoffel
  3. 2 koppies broccoli, kleiner gebreek
  4. 72g (2 pakkies) spek-en-kaas-sous
  5. 500ml (2k) cheddarkaas, gerasper
  6. 4 hoenderborsies, in repies gesny
  7. 30ml (2e) gedroogte uie
  8. 30ml (2e) broodkrummels
  9. Knypie paprika
Instructions
  1. Stel oond op 180°C
  2. Braai uie en knoffel in ʼn bietjie olie tot sag.
  3. Kook broccoli tot net sag, dreineer en hou eenkant
  4. Maak sous aan soos op pakkie aangedui
  5. Roer 250ml kaas, sous en hoender by broccoli en uie
  6. Sprinkel kaas, gedroogte uie, broodkrummels en paprika bo-oor.
  7. Bak vir 20 minute of tot goudbruin.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/