Testimonials
Happy customers.

Pieter du Plessis 

@ActionCOACH

“Visiting Uitkyk was like discovering a treasure for all our shopping needs, from personal to home, business and functions. Exceptional quality, great variety and outstanding service, every time.”

Sunel Geldenhuys

@Business Development Manager

“When doing our monthly shopping, I always go to Uitkyk. It’s a one stop shop where you can get everything you need. A positive environment from the moment you walk in and finominal quality. Once we forgot a birthday in the office, and because Uitkyk opens so early in the mornings, we could quickly stop to pick up something special on our way to work.”

Pierre Joubert

“Om by Uitkyk Vleis en Supermark op ‘n gereelde inkopie “uitstappie” in te stap, is iets besonders! Vriendelike en huldvaardige bestuur en personeel en ongelooflike inkopie keuses. Dit is my familie se enigste een stop winkel met ‘n afsluit oggend in die koffiewinkel”

Marietjie van Deventer

“UITKYK is my keuse omdat die Bestuur se missie daarin opgesluit lê om: Absoluut te fokus op die kliënt se behoeftes. Wye verskeidenheid van vars, Topgehalte en bekostigbare produkte en vleis te lewer. Vriendelike, eerlike dienslewering asook die aanpassing van besigheidsure om elke kliënt te pas. Ek is trots om n kliënt van UITKYK VLEIS EN SUPERMARK te wees, en beveel enige kliënt aan om beslis besoek af te lê.”

Alex Smit

@Eco 4x4 Africa

“Ek is die afgelope 22 jaar ‘n Toer Operateur wat ongeveer met 6500 gaste op toer was, suid van die ewenaar. Eco4x4Africa voorsien alles etes in die vorm van ontbyt en aandete en dit sou nie moontlik wees sonder die hulp en ondersteuning van UITKYKVLEISMARK nie. Ek het die persoonlike aandag van ‘n toegewysde blokman wat uitstekende DIENS aan Eco4x4Africa lewer. Die WAARDE vir my aankope veroortref die prys by vere wat ek vir KWALITEIT vleis en ander produkte betaal. Nerens anders het al skoner en beter HIGIENE ervaar as juis by UITKYKVLEISMARK. Die mees merkwaardigste is die verskeidenheid van VLEIS PRODUKTE en SNITTE wat jy sonder moeite kan AANKOOP en met VERTROUE kan voorberei vir my gaste se etes. Ek is trost om ‘n klient van UITKYKVLEISMARK te wees.”