Testimonials

Happy customers

Absolutely lovely place to shop the butchery and bakery are well stocked

Sefentse Mpofu

Google Review (5 Star)

Excellent shop. This place never seize to amaze me. Lots of product, not once will you find something not available. Knowledgeable butchers always willing to go the extra mile. Sometimes a wait in the queue but that’s a small price to pay.. Lots of help in around the store. Always neat and clean. A very tight ship ran here

Johann Möller

Google Review (5 Star)

Manager by the name of Derik verry friendly and helpfull

Jonathan Sharp

Google Review (4 Star)

Altyd great om daar te shop. Altyd goeie specials en great personeel.Julle rock

Abel Odendaal

Google Review (5 Star)

All your groceries, meat, veggies and fruit in one place, good pricing

Marie Bothma

Google Review (4 Star)

It is a good supermarket where you can get different kind of things, ranging from fish to runaways.

Elias Setjie

Google Review (4 Star)

Goeie diens en goeie waarde vir geld met kruideniers

Coenraad Nel

Google Review (4 Star)

I always shop at Uitkyk, The Best Meat. Fresh Cakes. Uitkyk is just the Best. I love doing my shopping early. It’s convenient.

Tebogo Ndaba

Google Review (4 Star)

Excellent service as always

Jongi Rabe

Google Review (4 Star)

Puik Vleis en Supermark. Plesier om daar besigheid te doen.

Nico Papenfus

Google Review (4 Star)

Best value meat

Phineas Mashishi

Google Review (4 Star)

Best prices in pta

Camilia Bernardes

Google Review (5 Star)

Die beste vleis in Pretoria!!!

Vasti Pretorius

Google Review (5 Star)

My eerste besoek aan Uitkyk. Verstommende verskeidenheid. Gaan beslis terug wanneer ek meer tyd het om te ondersoek.

Diana Odendal

Google Review (5 Star)

Botswana 2019
Savuti Toer 
14-29 Junie
Ons begin pak en vleis is reg
My blokman by Uitkyk Vleismark is besig om die vleis op te maak vir Savuti Toer. Ek koop reeds 20 jaar al my toer produkte by Uitkyk Vleismark Tel 012 – 80 432 80. Dank aan die Eienaars en Marius van Tonder die / “my” Blokman!

Alex Smit

Eco 4x4 Africa

“Visiting Uitkyk was like discovering a treasure for all our shopping needs, from personal to home, business and functions. Exceptional quality, great variety and outstanding service, every time.”

Pieter du Plessis

@ActionCOACH

“Om by Uitkyk Vleis en Supermark op ‘n gereelde inkopie “uitstappie” in te stap, is iets besonders! Vriendelike en huldvaardige bestuur en personeel en ongelooflike inkopie keuses. Dit is my familie se enigste een stop winkel met ‘n afsluit oggend in die koffiewinkel”

Pieter Joubert

“Ek is die afgelope 22 jaar ‘n Toer Operateur wat ongeveer met 6500 gaste op toer was, suid van die ewenaar. Eco4x4Africa voorsien alles etes in die vorm van ontbyt en aandete en dit sou nie moontlik wees sonder die hulp en ondersteuning van UITKYKVLEISMARK nie. Ek het die persoonlike aandag van ‘n toegewysde blokman wat uitstekende DIENS aan Eco4x4Africa lewer. Die WAARDE vir my aankope veroortref die prys by vere wat ek vir KWALITEIT vleis en ander produkte betaal. Nerens anders het al skoner en beter HIGIENE ervaar as juis by UITKYKVLEISMARK. Die mees merkwaardigste is die verskeidenheid van VLEIS PRODUKTE en SNITTE wat jy sonder moeite kan AANKOOP en met VERTROUE kan voorberei vir my gaste se etes. Ek is trost om ‘n klient van UITKYKVLEISMARK te wees.”

Alex Smit

Good and friendly service inside and at filling station.

Theo Kriel

Google Review