Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

SOETSUUR VARKNEKSTEAKS

  • Prep Time: 25
  • Cook Time: 20
  • Total Time: 45 minutes

Ingredients

Scale
  • 15 ml olyfolie
  • 8 varkneksteaks, drooggedruk
  • Gaar witrys vir voorsit

Sauce Ingredients

  • 1 ui, gekap
  • 1 rooi of geel soetrissie in blokkies gesny
  • 5 ml olyfolie
  • 1 x 400 g-blik Pynappelstukke, gedreineer (behou die stroop)
  • 2 tamaties, gekap
  • 100 ml bruinsuiker
  • 180 ml witwynasyn
  • 5 ml sojasous (of na smaak)
  • 10 ml mielieblom

Instructions

  1. 1. Maak die sous: Braai die ui en soetrissie tot glansend in die olie. Voeg die pynappelstukke en tamatie by en braai saam. Voeg die suiker by en roer tot gesmelt. Roer die behoue pynappelstroop, die asyn en sojasous by en kook vir sowat 3 minute. Meng die mielieblom met 15 ml water tot ‘n pasta en klits by die sous. Kook tot verdik.
  2. 2. Verhit die olie. Geur die vark alkante met sout en peper. Panbraai tot goudbruin en deurgaar. Skep die vleis nou in die sous en verhit tot deurwarm. Sit voor met die rys.


Nutrition

  • Serving Size: 8