fbpx
Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Soutribbetjie

  • Author: Gooi Kole

Ingredients

Scale
  • Soutribbetjie
  • ½ koppie sout
  • 2 eetlepels bruinsuiker
  • ¼ teelepel salpeter
  • 2 teelepels grofgemaakde swartpeper
  • 3 eetlepels grofgemaalde koljander
  • 1 lamsribbetjie

Instructions

  1. Meng die sout, bruinsuiker, salpeter, swartpeper en 2 eetlepels van die koljander saam en vryf die ribbetjie goed in met die mengsel.
  2. Sit die ribbetjie in ʼn groot plastieksak, suig soveel as moontlik lug daaruit en knop dit toe. Laat die rib vir 2-3 dae in die yskas lê en draai die sak ʼn paar keer per dag om.
  3. Spoel die ribbetjie goed af onder lopende water en hang hom ʼn dak op ʼn koel plek sodat hy kan droog drup. Verf olyfolie aan die ribbetjie voor jy hom braai en sprinkel die res van die koljander oor. Braai die ribbetjie tot die vet bruin en bros gebraai is.

error: Content is protected !!