Print
clock clock icon cutlery cutlery icon flag flag icon folder folder icon instagram instagram icon pinterest pinterest icon print print icon squares squares icon

Tannie Marie Se Soet En Suur Komkommerslaai


Scale

Ingredients

  • 1 Koppie suiker
  • 1 Koppie asyn
  • 2 Koppies water
  • ½ Bottel Italiaanse Slaaisous

Instructions

  1. Kook al die bestanddele 5 minute saam. Gooi warm oor komkommer skyfies (gekrap). Sit deksel op en laat eenkant op stoof afkoel. Dit moet deurskynend wees. Kan 3 dae voor bediening, voorberei word. Bedien koud.

Notes

  • Mans is veral mal oor die slaai.
error: Content is protected !!