Warm Hamgereg
Description
Dis ʼn baie ekonomiese gereg, maar so lekker dat ʼn mens enige dag aan gaste kan voorsit. Die hoeveelheid word deur die aantal eters bepaal. Maak jou eie kaassous.
Ingredients
- Gerookte ham, in dun skywe gesny
- Mayonnaise vir smeer
- Piesangs
- Tandestokkies
- Kaassous
Instructions
- 1. Voorverhit die oond tot 140°C (285°F)
- 2. Smeer die ham met mayonnaise.
- 3. Draai die ham om die geskilde piesangs en steek met tandestokkies vas.
- 4. Plaas die piesangs in ʼn gesmeerde, plat oondpan.
- 5. Maak ʼn kaassous en gooi bo-oor.
- 6. Bak 15 minute lank tot ligbruin en sit warm voor.
Notes
Tannie Poppie sê
- Vervang die mayonnaise met mosterd. Dit gee die hamgereg ʼn heel ander smaak.
Greetings from Carolina! I’m borеd to tears at work so I decided to
browѕe your website on my iphone dᥙгing lunch break. I lοvе
the knowledge yoս provide heгe and can’t wait to take ɑ ⅼooқ when I get һome.
I’m sһockeԁ аt hoᴡ quick your blog loaded on my cell phone ..
I’m not even using WIFI, jսst 3G .. Any waуs, wοnderful sіte!