Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon
worie in n degie kerskrans

Worsie in ‘n degie kerskrans

  • Author: Samantha Liedeman

Ingredients

Scale
  • 1 rol blaardeeg (puff pastry), ontvries
  • 24 snoepworsies van jou keuse (cheese grillers is baie lekker)
  • 1 eier, geklits
  • 1 koppie tamatiesous
  • Roosmaryn takkies vir versiering

Instructions

  1. Rol die deeg oop op ‘n meelbestrooide oppervlakte. Sny die deeg in die lengte in twee lang stroke. Sny dan weer in die breedte in die helfte en elke helfte in drie stroke, sodat jy 24 blokkies deeg het.
  2. Plaas ‘n worsie op elke stukkie deeg met die kante van die worsie op die skerp punt en vou die ander twee punte na mekaar toe en druk vas. Die worsie se punt sal beide kante oop wees en die middle bedek met deeg. Herhaal met al die worsies en deegvierkant.
  3. Sit ‘n gesmeerde sirkel bakpapier op ‘n bakplaat. Pak die worsies in die deeg in ‘n sirkel daarop om ‘n krans te vorm. Verf dit met geklitste eier en bak by 180°C vir 25 – 30 minute.
  4. Koel effens a fen pak dit mooi op ‘n opdien bord. Gooi die tamatiesous in ‘n bakkie en sit dit in die middle van die krans.
  5. Versier die krans met takkies roosmaryn.


Nutrition

  • Serving Size: 6