fbpx
Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Alles In Een Somerbakkies

  • Author: Vrouekeur 23 November
  • Yield: 4 1x

Ingredients

Scale
  • 8 mini-tortillas
  • 1 ui, gekap
  • 5ml knoffel
  • 300g (1 pak) botterskorsie-spaghetti
  • 4 klein murgpampoentjies, in ringetjies gesny
  • 4 gerookte hoenderborsies, in blokkies gesny
  • 250g (1 houer) sprietui-gegeurde maaskaas
  • 250ml (1 houer) suurroom
  • 30 ml (2e) blatjang
  • 125 ml tamatie pesto
  • 100g (1 pak) roketblare

Instructions

  1. Stel oond op 180°C
  2. Spuit jumbo-muffinpan met kos-sproei
  3. Druk tortilla in elke holte en bak vir agt minute tot bros
  4. Braai ui en knoffel tot sag. Gooi botterskorsie-spaghetti en murgpampoentjies by en braai tot gaar. Verwyder van hitte.
  5. Roer hoender, maaskaas, suurroom, blatjang en pesto deur groente.
  6. Skep groentemengsel in bakkies en sit met vars roketblare voor.

error: Content is protected !!