Spicy Meat Curry

Spicy Meat Curry

Spicy meat curry
Serves 4
Write a review
Print
Total Time
1 hr 5 min
Total Time
1 hr 5 min
Ingredients
  1. Olive oil for frying
  2. 1 Onion, chopped
  3. 5 ml (1 tsp) Musthav Crushed Garlic
  4. 15 ml (1 Tbsp.) Mild or medium curry powder
  5. 5 ml (1 tsp) ground coriander (Uitkyk)
  6. 5 ml (1 tsp) ground ginger (Uitkyk)
  7. 5 ml (1 tsp) Turmeric (Uitkyk)
  8. 4 pods cardamom
  9. 1 Chilli, deseeded and chopped (optional)
  10. 800g Beef, Chicken or lamb cubes
  11. 1 x 400 g tin chopped tomatoes
  12. 1 red pepper, deseeded and sliced
  13. 350 g green beans, sliced into 3-cm lengths
  14. 2 large sweet potatoes, peeled and cubed
  15. Salt and Pepper
Instructions
  1. Heat the oil in a saucepan and fry the onion and garlic until soft.
  2. Add the curry powder, coriander, ginger, turmeric, cardamom and chilli and cook for 5 minutes .
  3. Add your choice of meat to the curry mixture and brown it. Add the chopped tomatoes and mix through.
  4. Add the pepper, green beans and sweet potato cubes
  5. Transfer everything to a pressure cooked and cook for 45-60 minutes. Season to taste.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/
Chicken Fillets with GarliSpread

Chicken Fillets with GarliSpread

Chicken Fillet with GarliSpread
Serves 4
Write a review
Print
Total Time
15 min
Total Time
15 min
Ingredients
  1. 4 Chicken fillets, sliced in pieces
  2. 30 ml (2Tbsp) Olive oil
  3. Salt and Pepper
  4. 160 g Musthav GarliSpread, at room temperature.
Instructions
  1. Fry the chicken in the olive oil over medium heat until cooked through.
  2. Lower the temperature towards the end to avoid drying out.
  3. Season with Salt & Pepper to taste.
  4. Serve the chicken with a knob of the GarliSpread on top to melt over it, with a tasty salad to accompany it.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/
Broccoli En Hoender Gebak

Broccoli En Hoender Gebak

Broccoli En Hoender Gebak
Serves 4
Write a review
Print
Ingredients
  1. 1 Ui, gekap
  2. 5ml (1t) fyn knoffel
  3. 2 koppies broccoli, kleiner gebreek
  4. 72g (2 pakkies) spek-en-kaas-sous
  5. 500ml (2k) cheddarkaas, gerasper
  6. 4 hoenderborsies, in repies gesny
  7. 30ml (2e) gedroogte uie
  8. 30ml (2e) broodkrummels
  9. Knypie paprika
Instructions
  1. Stel oond op 180°C
  2. Braai uie en knoffel in ʼn bietjie olie tot sag.
  3. Kook broccoli tot net sag, dreineer en hou eenkant
  4. Maak sous aan soos op pakkie aangedui
  5. Roer 250ml kaas, sous en hoender by broccoli en uie
  6. Sprinkel kaas, gedroogte uie, broodkrummels en paprika bo-oor.
  7. Bak vir 20 minute of tot goudbruin.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/
Alles In Een Somerbakkies

Alles In Een Somerbakkies

Alles In Een Somerbakkies
Yields 4
Write a review
Print
Ingredients
  1. 8 mini-tortillas
  2. 1 ui, gekap
  3. 5ml knoffel
  4. 300g (1 pak) botterskorsie-spaghetti
  5. 4 klein murgpampoentjies, in ringetjies gesny
  6. 4 gerookte hoenderborsies, in blokkies gesny
  7. 250g (1 houer) sprietui-gegeurde maaskaas
  8. 250ml (1 houer) suurroom
  9. 30 ml (2e) blatjang
  10. 125 ml tamatie pesto
  11. 100g (1 pak) roketblare
Instructions
  1. Stel oond op 180°C
  2. Spuit jumbo-muffinpan met kos-sproei
  3. Druk tortilla in elke holte en bak vir agt minute tot bros
  4. Braai ui en knoffel tot sag. Gooi botterskorsie-spaghetti en murgpampoentjies by en braai tot gaar. Verwyder van hitte.
  5. Roer hoender, maaskaas, suurroom, blatjang en pesto deur groente.
  6. Skep groentemengsel in bakkies en sit met vars roketblare voor.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/
Mini Quiche Met Hoender En Spinasie

Mini Quiche Met Hoender En Spinasie

Mini Quiche Met Hoender en Spinasie
Yields 12
Write a review
Print
Ingredients
  1. 400g (1 rol) skilferkorsdeeg
  2. 1 ui, gekap
  3. 5ml fyn knoffel
  4. 300g (1 pak) jong spinasie
  5. 2 sirkels fetakaas
  6. Knypie neutmuskaat
  7. Sout en peper
  8. 2 Uitkyk gerookte hoenderfilette, in blokkies gesny
  9. 4 eiers
  10. 125ml (½k) room
Instructions
  1. Stel die oond op 180°C.
  2. Sny skilferkorsdees in sirkels, groot genoeg om in ‘n muffin pan te pas.
  3. Voer gesmeerde muffin panne met tert-deeg uit. Bak blind vir 15 minute.
  4. Verhit bietjie olie en braai uie en knoffel tot sag.
  5. Gooi spinasie by en braai verder.
  6. Krummel feta en geur met neutmuskaat, sout en peper.
  7. Meng hoender by spinasie.
  8. Skep in muffin panne. Klits eiers en room saam en giet bo-oor.
  9. Bak vir 15 minute of tot eier gaar is.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/
Pita met hoender en eiervrug

Pita met hoender en eiervrug

Pita met hoender en eiervrug
Serves 4
Write a review
Print
Prep Time
25 min
Cook Time
20 min
Total Time
45 min
Prep Time
25 min
Cook Time
20 min
Total Time
45 min
Ingredients
  1. 1 mediumgroot eiervrug, in dun skyfies gesny
  2. 45 ml olyfolie
  3. 2 groot hoenderborsies in blokkies gesny
  4. 45 ml blatjang
  5. 250 ml koeskoes
  6. Sap van ʼn klein suurlemoen
  7. 30 ml sesamsaadjies, gerooster
  8. ʼn groot handvol baba spinasie
  9. Vars koljander
  10. 125ml volroomjogurt
  11. 5,5 ml matige kerriepoeier
  12. 4 pitabrode, gerooster
Instructions
  1. Besprinkel die eiervrugskyfies met sowat 15 ml olyfolie, sout en peper en braai in ʼn pan tot goudbruin en deurgaar. Skep uit en braai nou die hoender met nog sowat 15 ml olyfolie tot lekker bruin. Geur met sout en peper, roer die blatjang by en braai tot net klewerig.
  2. Sit die koeskoes in ʼn bak met ʼn digsluitende deksel en giet 250ml kookwater oor. Maak dit dig toe en laat stoom vir sowat 5 minute of tot gaar (of volg die aanwysings op die pakkie). Krap die korrels los met ʼn vurk, geur met suurlemoensap, sout en peper en meng met die eiervrug skyfies, hoender, sesamsaad, spinasie en koljander.
  3. Meng die jogurt en kerriepoeier en voeg ʼn knippie sout en peper by na smaak. Om voor te sit, halveer die pitas en skep die slaai en jogurtsous om die beurt daarin.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/