Print
clock clock icon cutlery cutlery icon flag flag icon folder folder icon instagram instagram icon pinterest pinterest icon facebook facebook icon print print icon squares squares icon heart heart icon heart solid heart solid icon

Cheddarkaas-En-Biltong-Broodjies

  • Author: Barbara Joubert

Description

Die resep is verspot maklik, en die broodjies is heerlik as dit warm voorgesit word.


Ingredients

  • • 1 kg winkelbrooddeeg
  • • 16 groot skywe beesbiltong
  • • 150 g sterk cheddarkaas, gerasper

Instructions

  1. Verhit oond tot 180 °C. Verdeel brooddeeg in 8 stukke. Maak ‘n bal van elke stuk deeg. Druk elke bal plat tot so 3 cm dik. Plaas op bakplate wat goed gespuit is met kleefwerende kossproei. Pak 2 stukke biltong op elke plat deegbal. Sprinkel kaas bo-op biltong en laat deegballe sowat 15 minute rys voor jy dit in die oond plaas. Bak 30 – 35 minute tot gaar. Sit broodjies warm voor met botter.


Nutrition

  • Serving Size: 8
error: Content is protected !!