Print
clock clock icon cutlery cutlery icon flag flag icon folder folder icon instagram instagram icon pinterest pinterest icon facebook facebook icon print print icon squares squares icon heart heart icon heart solid heart solid icon

Description

Met gemmer, kruisement en heuning


Ingredients

Scale
  • 6 Groentee tee-sakkies
  • 1.5l water
  • 100g vars gemmer (ongeskil en in skywe gesny)
  • 1 koppie kruisement blare
  • 5080 ml heuning
  • 2 eetlepels suurlemoensap
  • Ys (soos benodig)

Instructions

  1. Bring die water en gemmer tot kookpunt in ‘n groot kastrol oor hoë hitte.
  2. Sodra dit begin kook, verwyder die kastrol van die hitte en voeg die teesakkies en kruisement by.
  3. Bedek en laat die tee vir 15 minute trek.
  4. Giet die tee deur ‘n sif in ‘n groot beker.
  5. Roer die heuning en suurlemoensap by en laat die tee afkoel voor jy dit in die yskas sit.
  6. Sit voor met baie ys en garneer met nog kruisementblare.

error: Content is protected !!