Hoender en Mielie Brood
Serves 4
Write a review
Print
Ingredients
  1. 1ui, gekap
  2. 4 gaar hoender filette, gevlok
  3. 2 Eiers
  4. 420g (1 blikkie) roommielies
  5. 375ml (1 ½ k) bruismeel
  6. 375 ml (1 ½ k) kaas, gerasper.
Instructions
  1. Stel oond op 180 °C
  2. Braai ui in ‘n bietjie olie tot sag. Voeg hoender by
  3. Klits eiers by mielies en voeg by hoender.
  4. Roer bruismeel en kaas by .
  5. Gooi in oondbak en bak vir 30 minute of tot toetspen skoon uitkom.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/