Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Rugby Ontbyt

  • Author: Sarie Kos

Description

Biltong en rugby is mos beste maats. Hierdie quiche sal ‘n gunsteling word.


Ingredients

Scale
  • 1 x 400 g-vel broskorsdeeg (Todays)
  • 100 g sterk cheddarkaas, grofgerasper
  • 160 g gesnyde beesbiltong
  • 2 eiers
  • 250 ml room
  • varsgemaalde swartpeper na smaak

Instructions

  1. Verhit oond tot 180 °C.
  2. Rol broskorsdeeg op ‘n meelbestrooide oppervlak dunner uit.
  3. Voer ‘n gesmeerde tertbord van sowat 18 cm uit met deeg.
  4. Sprinkel kaas onderin tertbak en rangskik biltong bo-op. Klits eiers en room saam.
  5. Gooi oor kaas en biltong en geur met peper. Bak vir sowat 35 minute in warm oond.
  6. Die eiermengsel moet gestol wees.
  7. Jy kan die quiche warm of teen kamertemperatuur voorsit.

Notes

Wenk

  • Klam biltong werk die beste.

Nutrition

  • Serving Size: 4