Suurroom en Sampioen Pasta
Serves 4
Write a review
Print
Ingredients
  1. 500g pasta
  2. 1 ui gekap
  3. 500g (2 pakkies) sampioene, gekap
  4. 4 Hoender Gaar Hoender filette, gevlok
  5. 250g (1 houer) suurroom
  6. 250ml (1 k) mayonnaise
Instructions
  1. Koop pasta in borrelende soutwater tot net sag, dreineer en hou eenkant
  2. Braai ui tot sag. Roer sampioene by en braai verder
  3. Roer hoender, suurroom en mayonnaise deur. Bring tot kookpunt
  4. Roet by pasta en sit warm voor.
Uitkyk https://uitkykvleismark.co.za/