Print
clock clock icon cutlery cutlery icon flag flag icon folder folder icon instagram instagram icon pinterest pinterest icon print print icon squares squares icon

Vinnige Kerrie en Rys Gereg


Scale

Ingredients

  • 4 Porsies
  • 1 ui, gekap
  • 10 ml (2t) fyn knoffel en gemmer mengsel
  • 30 ml (2 e) kerriepoeier
  • 4 k basmatirys
  • 800 ml (2 blikke) klappermelk
  • 4 gaar hoender filette, gevlok
  • 250 ml (1k) bevrore ertjies
  • Gekapte koljander

Instructions

  1. Braai ui en knoffel mengsel tot sag
  2. Gooi kerriepoeier en rys by, braai tot geure loskom.
  3. Gooi klappermelk by en kook tot rys gaar is.
  4. Gooi hoender en ertjies laaste by, roer deur en sit warm met koljanderblare voor.


Nutrition

  • Serving Size: 4
error: Content is protected !!