Chicken With Red Kidney Beans

Chicken With Red Kidney Beans

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Chicken With Red Kidney Beans

  • Author: BBC Food
  • Prep Time: 30
  • Total Time: 30 minutes

Description

This dish is low in fat but high in flavor. A perfect one-pan wonder for a weekday supper. (Try adding steamed wholegrain rice if you want a more filling meal.)


Ingredients

Scale
  • Low-calorie cooking spray
  • 1 onion, roughly chopped,
  • 1 red pepper, cored, deseeded and roughly chopped,
  • 1 garlic clove, halved
  • 250g boneless, skinless chicken thighs (or chicken fillets), cut into 3cm in chunks
  • 2 tsp mild chili powder
  • 200g easy-cook long grain rice
  • 400g can red kidney beans, rinsed and drained
  • 400g can cherry tomatoes, in natural juice
  • 200ml chicken stock
  • Salt and freshly ground black pepper

To garnish

  • Flesh coriander leaves, roughly chopped
  • Lime wedges

Instructions

  1. 1. Heat a large frying pan with a flameproof handle over a medium heat and lightly spay oil. Add the onion, red pepper, garlic and chicken . Cook for 3 minutes, stirring continuously.
  2. 2. Preheat the grill to a hot setting.
  3. 3. Add the chili powder, rice, beans, tomatoes and stock to the pan. Season to taste with salt and freshly ground black pepper. Bring to the boil, then reduce the heat and simmer for 15 minutes.
  4. 4. Place the pan under the grill and cook until golden.
  5. 5. Divide between four plates, garnish with coriander and serve with lime wedges.

Hoender In Melk

Hoender In Melk

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Hoender In Melk

  • Prep Time: 20
  • Cook Time: 80
  • Total Time: 1 hour 40 minutes

Description

Dis die eenvoud van die resep wat die smelt-in-die-mond-hoender spesiaal maak.


Ingredients

Scale
  • 1 heel hoender
  • seesoutvlokkies
  • 1 suurlemoen, in kwarte gesny
  • 3 takkies tiemie
  • 30 ml olyfolie
  • 500ml melk
  • 4 lourierblare
  • 5ml heel peperkorrels
  • 2 blikke wit bone, gedreinee

Instructions

  1. Oondtemperatuur- 160 °C
  2. 1. Geur die hoender met die sout en sit die suurlemoen en tiemie in die buikholte. Braai nou die hoender versigtig in ‘n bietjie olie tot bruin oraloor en sit dit dan borskant na bo in ‘n diep oondbak met ‘n deksel. Giet die melk oor en voeg die lourierblare en peperkorrels by, bedek en bak vir sowat 45 minute.
  3. 2. Roer die bone by en bedruip die hoender met die sous.
  4. Sit onbedek terug in die oond en bak vir nog 25-35 miute.


Nutrition

  • Serving Size: 4
Grondboontjiehoender En Rys

Grondboontjiehoender En Rys

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Grondboontjiehoender En Rys

  • Author: TUIS November 2016
  • Prep Time: 25
  • Cook Time: 60
  • Total Time: 1 hour 25 minutes

Description

Dis moeilik om te kies of die rys of die hoender die apploustrekker is in die duet.


Ingredients

Scale
  • 30 ml grondboontjiebotter
  • 5 ml tamatiepasta
  • 2 groot knoffelhuisies, fyngekap
  • 1 rooi brandrissie, gekap
  • 5 ml gerasperde vars gemmer
  • 30 ml fyngekapte vars koljander
  • 15 ml lemmetjie- of suurlemoensap
  • 4 groot stukke hoender
  • 15 ml elk olyfolie en botter
  • 2 uie, gesny
  • 250 ml bruin-wilderys-en-split-ertjiemengsel
  • 250 ml klappermelk, warm
  • 500 ml flou aftreksel, warm
  • 100 ml grondbootjies, gekap
  • Ekstra vars koljander vir garnering

Instructions

  1. 1. Meng die grondboontjiebotter, tamatiepasta, knoffel, rissie, gemmer, koljander en lemmetjiesap saam. Maak die vel van die hoenderstukke los en vryf die mengsel versigtig onder die vel in. Enige oorblywende geurpasta kan oraloor die hoenderstukke gesmeer word. Geur met sout en varsgemaalde swartpeper.
  2. 2. Verhit die olie en die botter in ‘n pan met ‘n deksel en braai die hoenderstukke goed bruin oraloor. Hoe groter die stukke, hoe langer moet die braai om seker te maak die vleis sal binne 40 minute gaar prut. Skep uit en braai die uie nou stadig in die geurolie tot goudbruin. Skep die hoenderstukke terug in die pan.
  3. 3. Spoel die rys goed af en voeg by die hoenderstukke in die pan. Meng die klappermelk en aftreksel en giet oor de hoender en rys; geur met sout na smaak. Skep die uie bo-op, bedek en laat prut oor matige hitte vir sowat 40 minute of tot die hoender en die rys gaar is. Sprinkel die grondboontjies en nog vars koljander oor.


Nutrition

  • Serving Size: 4