Pan Fried Club steak

Pan Fried Club steak

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Pan Fried Club Steak


Ingredients

Scale
  • 2 Club steak
  • Paprika
  • Salt
  • Pepper
  • Flour
  • 1 ½ tbsp.. butter

Sauce

  • ¼ cup butter, melted
  • 1 ½ tbsp. Parsley
  • ½ tsp dried tarragon or basil
  • 1 ½ tbsp.. vegetable oil

Instructions

  1. Season steaks with paprika, salt and pepper on both sides.
  2. Dust with flour.
  3. Heat butter and oil in a skillet and brown steak over medium heat on both sides (about 3 minutes per side, depending on your cooking preference).
  4. Combine sauce ingredients and pour over steaks.

Notes

  • Sauce also great on baked potatoes.

Nutrition

  • Serving Size: 2
Tenderized Steak With Spicy Sauce

Tenderized Steak With Spicy Sauce

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Tenderized Steak With Spicy Sauce

  • Author: Karan Beef
  • Prep Time: 10
  • Cook Time: 20
  • Total Time: 30

Ingredients

Scale
  • 30 ml olive oil
  • 4 Tenderized steaks, 3 – 5 mm thick
  • 1 medium onion, Peeled and coarsely chopped
  • 15 ml chopped fresh parsley or 5ml dried
  • 60 ml tomato sauce
  • 60 ml fruit chutney
  • 45 ml Worcestershire sauce
  • 5 ml ground masala
  • 10 ml sugar
  • 30 ml vinegar
  • Salt and freshly ground black pepper to taste

Instructions

  1. 1. Heat oil in heavy based pan. Add steaks and fry for about 3 minutes on each side until brown. Remove from heat.
  2. 2. Add more oil if necessary and fry onions until soft and starting to turn brown. Add all remaining ingredients and simmer for 5 – 10 minutes.
  3. 3. Return steaks to pan and simmer for a further 2 minutes. Serve immediately with cooked potatoes, or mashed potatoes.

Notes

Tips & Tricks

  • Variation: If preferred, onions can be omitted.

Nutrition

  • Serving Size: 4
Bief Estofado Met Geurige Mielierys

Bief Estofado Met Geurige Mielierys

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Bief Estofado Met Geurige Mielierys


Ingredients

Scale
  • 1.2 kg beesskenkels met murgbene of beeskortrib-stukkies en 4 murgbene met murg ekstra
  • 1 groen soetrissie, ontpit en opgesny
  • 1 rooi soetrissie ontpit en opgesny
  • 1 groot ui, grof gekap
  • 80 g koevertjie tamatiepasta
  • 1 blikkie gekapte tamatie
  • 30 ml paprikapoeier
  • 200 ml rooiwyn
  • 10 ontpitte olywe
  • Ongeveer ‘n handvol gedroogde perskes of appelkose
  • 2 E pitlose rosyne
  • Sout en peper
  • 30 ml Willow Creek Knoffelgeur olyfolie
  • 1 bossie vars tiemie

Vir die mielierys

  • 1 k rou mielierys
  • 3 k water
  • 1 E sout
  • 4 repies streepspek, in klein stukkies gesny
  • 1 mediumgroot ui, opgekap ongeveer so groot soos die spekstukkies
  • Genoeg vars pietersielie na smaak, fyn gesny sonder stingeltjies

Instructions

  1. Braai die vleisstukke en die murgbene bruin in ‘n swaarboom-stowekastrol wat ‘n goedpassende deksel het. Hou die vleis en die murgbene eenkant.
  2. Braai die uie en soetrissies vinnig en plaas die vleis terug in die kastrol. Hou steeds die murgbene eenkant vir laaste. Voeg die tamatie en tamatiepasta by. Geur met sout, peper en paprika. Vul aan met kookwater totdat die mensel onder water is en stowe stadig vir ten minste een uur. Vul die water aan as die vog begin min raak.
  3. Voeg na ‘n uur die vrugte, olywe en wyn by en stowe vir ‘n verdere halfuur totdat alles baie sag is. Sowat 15 minute voor die kooktyd verstreke is, plaas die murgbene terug in die stowegereg en sit dan die bossie vars tiemie by. Verwyder die tiemiebossie in geheel voor bediening.

Vir die mielierys

  1. Kook die mielierys in die drie koppies water vinnig vir ongeveer 12 tot 15 minute. Spoel dit dan in ‘n sif onder lopende kouewater af. Plaas terug in die kastrol en voeg net genoeg warm water by om die rys te bedek sodat daar ongeveer 5 mm water bokant die rys is. Sprinkel 10 ml sout oor en plaas met ‘n deksel terug op medium hitte om sag te stoom. Moenie roer nie. Braai spek en ui in die braaipan net net gaar en meng dit liggies deur die gaar mielierys, saam met die vars gesnipperde pietersielie.

Gekrummelde Kits Lendeskywe

Gekrummelde Kits Lendeskywe

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Gekrummelde Kits Lendeskywe

  • Author: TUIS November 2016
  • Prep Time: 30
  • Cook Time: 10
  • Total Time: 40 minutes

Ingredients

Scale
  • 600g Kitslendeskywe (“minute-steaks”)
  • 12 eiers, geklits
  • 15 ml Dijonmosterd
  • Gemengde droë kruie
  • 100 g Tuc-beskuitjies, gekrummel
  • 300g groenboontjies
  • Gerasperde skil van 1 suurlemoen
  • Twee handevol bronkors (Watercress)
  • ʼn paar parmesaanskaafsels
  • 15 ml botter
  • 30 ml olyfolie
  • Gaar aartappels vir voorsit

Instructions

  1. 1. Kap die steaks effens plat met ‘n vleishamer. Klits die eier en mosterd saam en geur met sout en peper asook ‘n strooisel droë kruie. Doop die vleis in die eier mengsel sodat die heeltemal bedek is. Druk nou die vleisskywe een vir een in die krummels en laat lê dit op ‘n draadrakkie. Herhaal met al die steaks en sit dit oop in die yskas vir 5 minute.
  2. 2. Spoel die groenboontjies at en sit dit net so nat in ‘n mikrogolfbestande bak met ‘n deksel. Geur met die suurlemoen, sout en peper en sprinkel ‘n bietjie olyfolie oor; mikrogolf dan bedek vir sowat 8 minute tot net gaar gestoom. Meng die warm bootjies deur die bronkors en strooi die parmesaanskaafsels oor.
  3. 3. Verhit die botter en olie saam ʼn in braaipan tot warm. Dit is belangrik dat die pan en olie-bottermensel warm is voor die steaks gebraai word, anders raak dit oorgaar en taai. Braai nou alkante tot goudbruin en sit dadelik voor met groenbone en aartappels. Wiggies suurlemoen is opsioneel.


Nutrition

  • Serving Size: 4
Florentine-Style T-Bone

Florentine-Style T-Bone

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Florentine-Style T-Bone

  • Author: Garden & Home November 2016

Ingredients

Scale
  • 3 x T-Bone steaks, 6 cm thick (Alternatively use Sirloin)
  • 45 ml olive oil
  • 2 springs rosemary
  • 2 cloves garlic
  • Salt and pepper, to taste
  • 50 g butter

Instructions

  1. 1. Marinated the T-bone steaks in olive oil with the rosemary, crushed garlic, salt and pepper for 24 hours.
  2. 2. Preheat the oven to 220°C.
  3. 3. Heat the pan until it’s smoking hot. Sear the T-bone steaks on both sides until golden brown.
  4. 4. Place the steaks in the heated oven with a teaspoon of butter on each of them, and cook for about 15 minutes.
  5. 5. Remove the steaks from the oven, cover in foil and allow to rest for about 4 minutes.
  6. 6. Slice the meat of the bone in thin shivers, stand the bones upright on a platter and serve the meat around the bone. Garnish with the lemons.

Notes

To serve

  • Lemon wedges

Nutrition

  • Serving Size: 8
Picanha

Picanha

Print
clock clock iconcutlery cutlery iconflag flag iconfolder folder iconinstagram instagram iconpinterest pinterest iconfacebook facebook iconprint print iconsquares squares iconheart heart iconheart solid heart solid icon

Description

Die naam (pie-kan-ja uitgespreek) val dalk nie so maklik op die Suid-Afrikaanse tong nie, maar daar’s niks lastigs aan die smaak nie! Dis hoekom picanha so gewild in Brasilië is. Die snit is aan die bokant van die kruisskyf, en die geheim van sy heerlike geur is die gul laag vet – moet dit dus nie af- of kleiner sny nie. As jy picanha met sy vetkant na onder braai (oor die kole of in die pan), sal dit nooit droog wees nie. As jy wil, kan jy die vet na die gaarmaak proses wegsny. Omdat die spier in hierdie deel nie baie werk nie, is picanha so sag soos fillet, maar het dit al die geur van kruisskyf.


Ingredients

Scale
  • 1 Knoffelhuisie
  • 1 roosmaryn takkie en blaartjies
  • Sout en peper
  • ½ suurlemoen se sap en skil
  • Olyfolie
  • 3kg heel picanha met ‘n laag vet

Instructions

  1. 1. Meng die knoffel, roosmaryn, sout, peper, suurlemoensap en skil met genoeg olyfolie om ‘n pasta te vorm.
  2. 2. Sny kepe in die vetlaaf en vryf die pasta oor die vet om ‘n goeie kors te vorm. Vryf van die pasta ook op die vleis. Laat minstens 4 uur maar verkieslike oornag marineer. Draai 2 tot 3 keer om.
  3. 3. Seël die vleis oor warm kole en braai dan 45 to 60 minute oor laer hitte met die vetkant na onder. (55°C interne temperatuur).


Nutrition

  • Serving Size: 8